Mikro-organisme
Across
- 3. Ontdek penisillien.
- 5. Muskiete spuit parasiete in mens se bloedstroom in.
- 6. Veroorsaak rooigety in Pink Lake.
- 7. Mikro-organisme wat TB veroorsaak.
- 8. Eensellige mikro-organisme soos gis.
- 11. "Kaap" ander organismes om lewensprosesse uit te voer.
- 15. Besmetting van 'n dier/mens met 'n klein hoeveelheid van 'n skadelose vorm van die bakterie of virus
- 16. Bakterie dring die longe binne.
Down
- 1. Waterdrywende siekte veroorsaak deur bakterie.
- 2. Die natuur se herwinners.
- 4. Waterdrywende siekte veroorsaak deur verskeie mikro-organismes.
- 9. Veroorsaak deur 'n virus wat die liggaamselle binnedring en die immuunstelsel oorneem en vernietig.
- 10. Vader van mikrobiologie.
- 12. Maak 'n chemikalie wat bakterie doodmaak.
- 13. Indien MIV onbehandeld aangaan, word die siekte ontwikkel tot ______.
- 14. Proses waarin suurdeeg of bakterieƫ gebruik word om koolhidrate in sure, alkohol of koolstofdioksied te verander.