Mites en legendes
Across
- 2. Om die bos lei.
- 5. Sinoniem vir meningsverskil.
- 9. Die Griekse god van die see.
- 10. Hy het `n kopdoek en `n ____ gedra.
- 13. Sinonime vir lewensles.
- 14. Hy het die wêreld op sy skouers gedra.
Down
- 1. Om kinders bang n les te leer.
- 3. Waarin het Antjie Somers die kinders gestop?
- 4. `n Sterk Griekse god wat appels moes steel.
- 6. Die verhaal van Antjie Somers word gesien as n Suid- Afrikanse____.
- 7. Die tuin aan die einde van die wêreld.
- 8. Antjie Somers was gebruik as `n ______
- 11. Wie het vir Atlas gestraf?
- 12. Mites handel oor gode terwyl legendes oor___ handel.