MIV en Vigs

123456789
Across
  1. 5. Een maniere waarmee jy nie MIV sal kry nie is?
  2. 7. Dit is goed om gereeld te __________ vir MIV sodat jy weet of jy gesond is.
  3. 8. Wat is die afkortjing van Verworwe Immuniteitsgebreksindroom?
  4. 9. Is vigs 'n virus of die infeksie met MIV?
Down
  1. 1. Wanneer iemand _____________ naalde deel.
  2. 2. Direkte kontak maak met iemand wat MIV het deur oop wonde en _________
  3. 3. Waarmee help die wit selletjies in die liggaam?
  4. 4. Watter deel liggaam val die virus aan?
  5. 6. Die kind kan MIV en VIgs kry deur________ voeding.
  6. 9. Waarvoor staan die I van MIV?