Module 1.1
Across
- 2. Die kern waar alle berekeninge in die rekenaar plaasvind
- 4. Klomp toestelle in een toestel saamgevoeg
- 8. Rou onverwerkte data
- 9. Die tydelike geheue van die rekenaar
- 12. Alle programme wat geskryf is vir spesifieke take
- 14. Waar ons alle programme permanent stoor vir latere gebruik
Down
- 1. Die belangrikste program op die rekenaar
- 3. Word gebruik vir kragstuwings of as krag afgaan om rekenaar te beskerm
- 5. Skep die beelde op die rekenaar
- 6. Die resultaat van die verwerkte data
- 7. Al die dele waaraan jy kan van en sien
- 10. Sy algemene naam is QWERTY
- 11. Kragtige rekenaar wat alle hulpbronne deel met ander rekernaars
- 13. 'n Tuis/Huis kantoor