MUSIEK ELEMENTE

12345678
Across
  1. 2. die vloei van die musiek
  2. 5. die struktuur van musiek
  3. 6. hoe lank 'n noot geklank moet word
  4. 7. hoe hard of sag musiek is
  5. 8. hoe dik of dun die musiek klink
Down
  1. 1. hoe vinnig of stadig musiek gespeel word
  2. 3. hoe hoog of laag 'n seker klank is
  3. 4. die gereëlde polsslag van musiek
  4. 6. die klank eienskappe van instrumente