MY JAPAN
Across
- 3. 'n Goth wat deur die groep verwerp word.
- 5. Die person verbreek spanningsvolle oomblikke deur grappies te maak.
- 6. 'n Sierskrifskrywer in die verbeeldingswereld van die hoofkarakter.
- 7. 'n Deftige beroepsvrou in die reklamewese.
Down
- 1. Die plek van groot vlermuise en mal matrons.
- 2. Die ontwerp en skryf van sierletters met 'n kwas.
- 4. Sy woon in Japan en is verwant aan die hoofkarakter.