'n Klein bietjie- Wendy Hartmann
Across
- 1. Die meervoud van 'kraak'.
- 5. Die katjie wag hiervoor.
- 7. Wie se huiswerk het weggewaai?
- 9. Die teenoorgestelde van 'beste'
- 10. Wat waai tot in die vlei van Sibu se nies?
- 11. Die teenoorgestelde van 'frons'.
Down
- 2. Wat het plat gewaai van Sibu se nies?
- 3. Die katjie kry baie hiervan by die kinders se huis.
- 4. Mev. Magona knyp sy neus toe hiermee.
- 6. Dit ontstel almal.
- 8. Sibu woon op hierdie laan.