Nanette se Ooievaarstee

1234567891011121314
Across
  1. 3. Wat is Nanette se stokperdjie?
  2. 5. Hoeveel keer per dag moes Nanette piepie?
  3. 6. Wat gaan baba se eerstenaam wees?
  4. 8. Sonder watter liggaamsdele word babas gebore?
  5. 10. Grootste "craving"?
  6. 12. Wat is baba se "due date"?
  7. 13. Wat is baba se bynaam?
  8. 14. Wat gaan baba se sterreteken wees as hy op of na die "due date" sy verskyning maak?
Down
  1. 1. Wat is die babakamer se tema?
  2. 2. Waar het PB en Nanette ontmoet?
  3. 4. Wat is PB se stokperdjie?
  4. 7. Wat is PB en Nanette se eerste "furry friend" se naam?
  5. 9. Hoeveel jaar is PB en Nanette getroud voor baba kom?
  6. 10. Watter kos/reuk het vir Nanette meeste afgesit?
  7. 11. Wat is die eerste sintuig wat 'n baba ontwikkel?