NAVORSING: DWELMMISBRUIK 10 PUNTE
Across
- 5. Hierdie dwelm bevat 400 chemikalieë.
- 6. Die gebruiker kry die gevoel van euforie.
- 8. Die oudste dwelm in die wêreld.
- 9. Dampe of gasse word ingeasem.
- 10. 'n Onbeheerbare drang of begeerte vir iets hê.
Down
- 1. Onredelike vrese, veral of iemand jou il kwaad aandoen.
- 2. En van die mees verslawnde stowwe.
- 3. Ons ken die dwelm as Tik.
- 4. Sien of hoor dinge wat nie daar is nie.
- 7. Dwelm ook bekend as dagga of weed.