NAVORSING: DWELMMISBRUIK 10 PUNTE
Across
- 3. Dwelm ook bekend as dagga of weed.
- 4. Die gebruiker kry die gevoel van euforie.
- 6. Hierdie dwelm bevat 400 chemikalieë.
- 8. 'n Onbeheerbare drang of begeerte vir iets hê.
- 9. En van die mees verslawnde stowwe.
- 10. Sien of hoor dinge wat nie daar is nie.
Down
- 1. Dampe of gasse word ingeasem.
- 2. Onredelike vrese, veral of iemand jou il kwaad aandoen.
- 5. Ons ken die dwelm as Tik.
- 7. Die oudste dwelm in die wêreld.