Nehemia 1-3
Across
- 3. Die koning het 'n aantal hiervan aan Nehemia gegee om hom te help in sy reis na Jerusalem.
- 7. Die werk wat Nehemia voorheen in diens van die koning gedoen het.
- 9. Toe Nehemia die mure van die stad in die nag gaan besigtig het, het hy by hierdie poort uit- en ingegaan.
- 10. Die manne van hierdie bekende stad het ook help bou aan die muur.
- 11. Wat Yahweh hou vir die wat Hom liefhet en sy gebooie onderhou.
- 12. Oral waar die muur herstel is, is daar ook ... , sluitbalke en grendels ingesit.
- 13. Ook ek en my familie het ... en verkeerd gehandel teenoor U, het Nehemia gebid.
Down
- 1. Nehemia is geraadpleeg omdat hierdie deel van Jerusalem stukkend gelê het.
- 2. Yahweh het vir Mosheh gesê dat Hy Israel onder die volke sou ... as hulle ontrou is.
- 4. Nehemia het die koning se goedkeuring toegeskryf aan die goeie ... van Elohiem wat oor hom was.
- 5. Die muur van hierdie poel by die Dawidstad is ook herstel.
- 6. Omdat Nehemia só voor die koning was, het die koning oor sy gesondheid uitgevra.
- 8. Toe Nehemia die nuus van Jerusalem gehoor het, het hy getreur en ... en gebid voor die aangesig van Yahweh.