Net Mariet's sal weet...
Across
- 7. Hannes van Lekke Slaap se oornagplek
- 8. Anton Muller se kat se naam
- 10. Flos se tweede naam
- 12. Voltooi: Pa: 'Mensies, ons is ...'
- 13. Aia (ietwat getrek)
- 14. Ma se groen kar
- 15. Ma se gaarmaakmetode
- 16. Joey Kemp se eggenoot
- 18. Op watter dag begin Pierre gewoonlik werk?
- 19. Sarie se verhogingsmaand
Down
- 1. Sy 'buig agteroor' vir 'n kankerstap
- 2. Piet en Elaine se Vrydagaandaktiwiteit
- 3. Anton Muller se gunsteling gereg
- 4. Met watter dier laat Elize van Niekerk jou lag?
- 5. Anton Muller se groot sonde
- 6. Speletjie op Droerug
- 9. Smalbergers se huis se naam
- 11. Waar is die huis vir 'ag ape'?
- 17. Sankie se siekte