Niemand Troue Save the Date
Across
- 1. Kom kuier 'n hond uit 'n ___ saam met ons
- 3. Die simbool van hul ewige liefde lyk so mooi aan haar vinger
- 5. Twee word nou ___
- 6. en Koljander, die een is nes die ander!
- 8. Hulle koppe is vol _________
Down
- 2. Hulle gaan ___ die tou trap
- 4. Wallace word nou _______
- 7. ____ pot het sy deksel