Noag en die Ark

12345678910
Across
  1. 2. Hoeveel van elke soort dier en voël moes Noag in die ark laai?
  2. 3. Noag was 'n ________ man.
  3. 6. Wat het God gestuur om almal uit te wis?
  4. 8. Hoe het God gevoel toe al die mense op aarde slegte dinge gedoen het?
  5. 10. Wat het God gestuur as 'n belofte?
Down
  1. 1. Op wat het die ark vasgesit?
  2. 4. Wat het die duif teruggebring?
  3. 5. Wat het Noag gebou om 'n offer te maak?
  4. 7. God het vir Noag 'n ______ gegee.
  5. 9. Waarvoor het Noag en sy familie in die ark gewag?