Nomsa en die reenbul
Across
- 3. Waarin het sy en haar ouma imgetrek?
- 5. wie het die meisie die meeste gemis?
- 6. wie het die storie oorvertel?
- 8. Wat leer jy uit die storie?
- 9. watter tyd van dag het die meisie na die rivier vertrek?
- 10. wie het die droogte verbreek?
- 11. sy maak haar oë toe en raak teen sy ____ lyf aan die slaap.
- 13. watter tipe verhaal is nomsa en die reenbul?
- 14. hoofkarakter se naam
- 15. betekenis van geruis?
- 18. wat het die meisie gereeld oorkant die rivier opgemerk?
- 19. weerligstrale ____ sonder ophou.
Down
- 1. op wie is die meisie verlief?
- 2. n ander woord vir verdor
- 3. Goeie speeletjie om woordeskat te verbeter
- 4. Om te sê dat iets/iemand soos iets/iemand is?
- 7. wat is een dis van die natuur waarvan nomsa hou?
- 12. by wie het die meisie gebly?
- 16. die meisie kon baie mooi ____.
- 17. watse kleur was die bul?