Numeri 10

12345678910
Across
  1. 3. Elke keer wanneer die _________ vertrek het, het Moses gese: "Trek op, Here,verstrooi u vyande!"
  2. 4. Gobab se skoonpa.
  3. 5. Die stam wat eerste getrek het.
  4. 7. Voorwerpe wat die Kehatgroep moes dra.
  5. 8. Trompette word van geslae __________ gemaak.
  6. 10. Sy seuns het die trompette geblaas.
Down
  1. 1. Hoeveel dae het die Israeliete van die berg van die Here af weggetrek?
  2. 2. Die plek waar die wolk gaan staan het nadat dit verder van Sinaiwoestyn voortgesit het.
  3. 6. Beveel die Isrealiete om te trek op bevel van die Here.
  4. 9. Sekere mense wat bymekaarkom as die trompet geblaas word.