Numerie 1-4

123456789101112
Across
  1. 2. Al die eersgeborenes is ... sê Yahweh.
  2. 6. Die verskillende stamme moes hulle kampe opslaan - elkeen by die ... van daardie stam.
  3. 9. Hierdie stam se geteldes was 74600 - meer as enige van die ander stamme.
  4. 10. Die stam van Yehudah en die stam van Efrayiem moes kamp opslaan aan ... kante van die tent van samekoms.
  5. 12. Die kleur van die doek wat oor die toonbrood tafel gesprei moes word.
Down
  1. 1. Die familie van Kehat moes toesig hou oor die ark, tafel, altare, voorhangsel en die ... van die tentwoning.
  2. 3. Al die mans bó hierdie ouderdom is hoof vir hoof getel.
  3. 4. Die familie van hierdie seun van Lewi moes aan die suidekant van die tentwoning kamp opslaan.
  4. 5. Die familie van Merari moes toesig hou oor die style, dwarshoute, voetstukke en ... van die tentwoning.
  5. 7. Die ouderdom waarop die Lewiete se diensplig in die tentwoning verval het.
  6. 8. Vir sommige van die eersgeborenes van Israel moes vyf ... per hoof geneem word as loskoping.
  7. 11. Hierdie stam se manne moes nie getel word nie.