NW GRAAD 6 KWARTAAL 3

1234567891011
Across
  1. 4. 'n isoleerder
  2. 5. 'n voorbeeld van 'n hernubare energiebron wat elektrisiteit opwek.
  3. 8. Steenkool is 'n ________brandstof
  4. 9. 'n materiaal waardeur elektriese stroom kan vloei
  5. 10. wat word gebruik om die water te verhit tydens die opwekking van elektrisiteit
  6. 11. resultaat wat gelewer word wanneer inset komponent gebruik word in 'n stelsel
Down
  1. 1. meeste drade word hiervan gemaak om elektrisiteit te lei
  2. 2. 'n voorbeeld van 'n nie-hernubare energiebron
  3. 3. Bied die pad vir elektrisiteit om uit 'n energiebron te vloei na waar dit nodig is
  4. 6. Die pad moet ________ wees vir elektrisiteit om te vloei
  5. 7. 'n komponent wat 'n stroombaan ingaan om energie te voorsien