NW Sleutelwoorde
Across
- 3. 'n Sterk, beskermende stof wat gevind word in die eksoskelette van die meeste aragniede.
- 4. Liggaamsdele wat uit die dier se liggaam steek.
- 7. Die onvolwasse vorm van 'n dier wat metamorfose of verandering ondergaan.
- 9. Beskryf 'n dier waarvan die liggaamstemperatuur intern beheer word.
- 10. 'n Groen chemiese middel wat plante laat fotosinteer.
- 12. Die begin van die plant binne-in die saad.
- 13. Om uit 'n saad te ontwikkel en 'n plant te word.
- 14. Die vroulike deel van die voortplantingstelsel van 'n blom.
- 16. 'n Struktuur met 'n waterbasis, sonder bene.
- 20. 'n Baie belangrike deel van 'n plantembrio in die sade van plante.
- 21. 'n Paar lang, dun sensoriese aanhangsels aan die kop van sommige artropodes.
- 23. Die hoof wortel wat 'n dik sentrale wortel by tweesaadlobbiges word.
Down
- 1. Beskryf 'n dier waarvan die liggaamstemperatuur volgens die temperatuur van die omgewing wissel.
- 2. Die hoofdeel van 'n weekdier wat die meeste van die organe en die mantel bevat.
- 5. Die groot hoeveelheid en wye verskeidenheid lewende dinge op aarde.
- 6. Die proses waarin 'n organisme sy vorm heeltemal tydens sy lewensiklus verander.
- 8. Wanneer die stuifmeelkorrels van een blom na die blom van 'n ander plant oorgedra word.
- 11. Die proses om goed volgens die kenmerke wat hulle deel te groepeer.
- 15. 'n Wortel wat van 'n ongewone plek af groei.
- 17. Klein deeltjies wat uit die vrugbeginsel groei en na bevrugting in sade ontwikkel.
- 18. Die styselagtig voedsel wat die ontwikkelend saad voed.
- 19. Diere wat meestal of heeltemal net op land lewe.
- 22. Die manlike deel van die voortplantingstelsel van 'n blom.