Onderwêreld H20
Across
- 2. Dit hou e-posse veilig.
- 3. Afrikaans vir "surfboard".
- 5. Die huishoudster.
- 6. Hoe voel Greg dat sy pa en Eckardt goed oor die weg kom?
- 8. Dit is iemand wat wat pakkies inligting gryp terwyl dit in die netwerk onderweg is na die bestemming.
Down
- 1. Die plek waar hulle vakansie hou.
- 4. Afrikaans vir "password".
- 7. Die kleur van Nicole se hare.