Onderwerp 3 Hersiening
Across
- 5. Diere wat deur boere aangehou word
- 6. Vrugte van bome wat hulle blare in die winter verloor
- 7. Iets wat uit sy rou toestand verander word
- 9. Iets wat jou siek maak
- 10. Water wat nie sout is nie
Down
- 1. Vrugte wat in koue winters ryp word
- 2. Iets wat natuurlik of rou is
- 3. Voels waarmee daar geboer word
- 4. Plante wat mense kweek om te gebruik
- 8. Die soort weer wat 'n plek deur die jare het