ONDERWERP,VOORWERP,GESEGDE

123456789
Across
  1. 3. Die kat eet ‘n grys muis.
  2. 5. Katie maak vir haar ‘n toebroodjie.
  3. 7. Ma kook ‘n heerlike maaltyd.
  4. 8. Die man verf sy huis.
  5. 9. Die meisie sing ‘n vrolike lied.
Down
  1. 1. Hy het alleen die klas se papiere opgetel.
  2. 2. Die kersliggies versier die kersboom.
  3. 4. Die onderwyseres maak vir haar koffie.
  4. 5. Sarel trek haar hare.
  5. 6. Die hond grawe ‘n gat.