Ons - Altyd (Alle Antwoorde is in Engels)
Across
- 2. Waar ons ontmoet het
- 6. ChatGPT se afrikaanse* nickname vir ons
- 7. My favourite season
- 10. Wat ek die meeste van jou love (mentally)
- 12. Dag wat ons official geword het (!!!)
- 13. Waar jy bly
- 14. Jou formula 1 team
- 15. Die show wat ons saamkyk
- 17. Ons het albei hierdie sport gespeel op skool
- 18. Platform waarop ons die meeste video chat
Down
- 1. Wat jy swot
- 3. Jou love language (no space)
- 4. Waar ek werk
- 5. Ons favourite blom <3
- 8. My werk nou
- 9. Waar ons ons eerste date beplan het (geen spasie)
- 11. Wat ek die meeste van jou love (physically)
- 14. Film universe wat ons die meeste kyk
- 15. Ons altwee se favourite kleur
- 16. Waar ek gebly het Maart tot December (excluding USA)