Ontdekkingsreisigers
Across
- 7. Hoe Da Gama Indië bereik het
- 8. Dias se naam
- 11. Area tussen Egipte en Asië
- 14. Prins Hendrik kom hiervandaan
- 16. Protestante
- 18. Naam van 'n Nederlandse skip
Down
- 1. Mense in Suider-Afrika
- 2. Een van die Renaissance ontdekkings
- 3. Goewerneur van die Kaap
- 4. Klippilaar
- 5. Van Riebeeck kom hiervandaan
- 6. Mense met wie die Europeërs kennis gemaak het
- 9. Geboorte
- 10. Hy het om die wêreld gevaar
- 11. 'n Siekte wat matrose gekry het
- 12. Waar Dias 'n Kruis geplant het
- 13. Hy het die astronomiese teleskoop uitgevind
- 15. Waarheen Dias wou gaan
- 17. Hy het Amerika ontdek