Ontginning van minerale hulpbronne

12345678910111213
Across
  1. 3. Rede hoekom goud gebruik word in ruimtetuie.
  2. 5. Wat myners gebruik om rots los te maak waarin erts sit.
  3. 6. Persone wat die aardkors verken vir erts wat nuttig of waardevol is.
  4. 8. Wanneer 'n skag gebruik moet word om die minerale diep onder die grond uit te haal.
  5. 9. Metode wat gebruik word om Yster, lood en sink te onttrek.
  6. 11. Proses waardeur erts uit die aardkors verwyder word.
  7. 12. Metode om aluminium, natrium en potas te onttrek.
  8. 13. Wanneer bv. al die steenkool verwyder is, word die bolaag grond weer terug geplaas om die natuurlike plantegroei te herstel.
Down
  1. 1. Wat myne gebruik om die 55 grade na 28 te verkoel.
  2. 2. Rotse wat nuttige of waardevolle minerale vir mynbou bevat.
  3. 4. Om rotse uit die oppervlak uit te grawe en 'n gat of put te vorm.
  4. 7. Metode wat gebruik word om goud, platinum en silwer te skei.
  5. 10. Soliede elemente en verbindings wat in die natuur voorkom.