Onwettige en Wettige middels.

12345678910
Across
  1. 4. Staan ook bekend as witpyp.
  2. 5. Word met die hand in sigarette gerol en gerook.
  3. 7. Staan ook bekend as 'E'.
  4. 8. Word ingeasem of ingespuit.
  5. 9. 'n Ander woord vir LSD.
Down
  1. 1. Saammet verkouemedisyne is hierdie die mees algemeenste oor-die-toonbank verslawingsmiddel.
  2. 2. Word gesnuif, gerook in pype, bottels of flesse.
  3. 3. Dit is dun goue draadjies van gedroogde blare.
  4. 6. Dit sluit baie veskillende soorte soos bv. siders en wyn in.
  5. 10. 'n Ander woord vir metamfetamien.