Ouma Die Legend
Across
- 4. Stefan en oupa praat altyd oor.
- 5. n plat dis wat ouma gereeld maak.
- 6. die beste accessory vir elke outfit
- 8. ouma se gunstelingstokperdjie
- 9. eerste onderwys pos
- 10. Ouma se ‘mid-life crisis’
- 15. gunsteling kleur
- 18. oupa se gunstelinglipstiffie geur
- 19. Soetgoed wat Oupa altyd vind
- 20. Die plek met die oranje huis
- 21. rou of oor gaar as ouma dit maak is dit lekker.
Down
- 1. Wat Elouise moes swot
- 2. Elouise het baie…
- 3. ouma se gunsteling beauty gadgets
- 7. ouma se gunstelingvak
- 11. Hoe oud Ouma vanjaar raak
- 12. n naam vir wanneer ons stout is
- 13. haar nooiensvan
- 14. ouma se gunstelingwinkel
- 16. Ouma se regte naam
- 17. Die tipe koekies wat Ouma vir haar broers forseer het om te eet