Ouma se pragtige blomme
Across
- 3. Iets soet in die blomme.
- 4. Hulle suig iets soet uit die blomme.
- 5. Groen en het baie blomme en insekte.
- 6. Ouma het die ____ blomme in die blombak.
- 9. Wie wil die blomme pluk?
- 10. Waar jy blomme plant.
- 12. Hy drink tee.
Down
- 1. Jy vat die blomme uit.
- 2. ‘n klein _____ blink.
- 7. Ouma trekoop die ____ om die blomme te sien.
- 8. Dit skyn in die lug.
- 11. Sy plant al die blomme.