Persoonsname

1234567891011121314
Across
  1. 4. Kenner van velsiektes
  2. 7. 'n Deskundige van misdaad
  3. 9. 'n Spesialis in hartsiektes
  4. 11. Iemand wat van 'n ander land kom en hom in 'n nuwe land vestig
  5. 12. Werkplek van 'n kunstenaar of 'n fotograaf
  6. 13. Iemand wat sy land verlaat en hom in 'n ander land vestig
Down
  1. 1. Iemand wat nie sy eie mening het nie en met alles saamstem
  2. 2. Iemand wat altyd die positiewe in alles sien
  3. 3. 'n Ontwerper van dans
  4. 5. 'n Vertaler van 'n gesprek tussen mense wat mekaar nie verstaan nie
  5. 6. Iemand wat van Pole af kom
  6. 8. Iemand wat groot praat maar dit wat hy sĂȘ beteken niks
  7. 10. Plek waar wilde diere bekyk kan word
  8. 14. Iemand wat opstandig is