Pieksel Woordeskat

123456789101112131415161718
Across
  1. 1. Sy lyf word koud beteken hy...
  2. 2. Iets wat sleg geword het.
  3. 4. Sonder om te beweeg.
  4. 9. Die omgewing of deel van die stad waar iemand bly.
  5. 10. ’n Toestel wat elektriese strome beheer.
  6. 11. ’n Lyk wat met verbande toegedraai is, veral in antieke Egipte.
  7. 12. Die eerste vertrek in ’n huis waar mens binnekom.
  8. 13. Iemand wat bleek is, lyk soos vrot...
  9. 14. ’n Speelding wat jy bou of aanmekaar sit.
  10. 15. Mev. Moerdyk druk elke oggend die...
  11. 16. Iets wat jy in jou vrye tyd doen en baie geniet, soos skilder of lees.
  12. 18. Die gevoel in jou (feelings, heart and mind).
Down
  1. 1. Skerp geluid
  2. 3. ’n Manier van groet.
  3. 5. Hare wat deurmekaar is, lyk soos 'n...
  4. 6. Stadig stap omdat jy bedruk voel.
  5. 7. ’n Sny brood wat bruin gebak is.
  6. 8. ...en klaar.
  7. 9. Tekeninge van ’n gebou, soos ’n huis of kantoor.
  8. 17. Die buitekant van ’n boek.