Pieter se GAMING - BOSS LEVEL
Across
- 2. | Ek kyk video's oor die __________ opdaterings.
- 3. | Ek is __________ goed met die sniper rifle!
- 5. | Ek verkoop my mielies vir baie __________.
- 6. | Ek speel amper __________ dag Fortnite.
- 7. | Die koeie en die skape bly op die __________.
- 9. | Ek wil 'n groot huis op my plaas __________.
- 10. | Farming Simulator is __________ as Fortnite.
- 11. | Ek hou daarvan om groot __________ op die plaas te sien.
Down
- 1. | Ek en my __________ speel aanlyn saam.
- 4. | Op die plaas ry ek met 'n groot groen __________.
- 5. | Ons land __________ by Tilted Towers.
- 8. | Ons speel __________ saam; ons stop nooit nie.