Plaasskool Blokraaisel#1
Across
- 1. Wat se geluid maak 'n bees?
- 5. Wat is Prins se mamma se naam?
- 6. In watter plek word Prins gebôre
- 7. Wat moet Prins eerste leer doen?
- 9. Wat noem ons die baba van 'n koei?
Down
- 2. Watter dier maak 'n groot geraas?
- 3. Wat is die kleur van 'n gans?
- 4. Waar hardloop Prins en sy mamma?
- 5. Wat se geluid maak 'n skaap?
- 8. Waar bly die diere?