Planeet Aarde en die Ruimte
Across
- 1. Die Aarde word ook die _ Planeet genoem.
- 3. Dit is moeilik om die kenmerke van die Aarde te sien as ons _ op die grond is.
- 6. Vanaf die Aarde kan ons die Son, Maan en _ sien.
- 7. Die Aarde is die plek waar _ bly.
- 9. _ groei in die grond.
Down
- 2. Die Aarde het _ in sy atmosfeer.
- 4. Die _ is in die vorm van 'n bal.
- 5. Die _ maak dat die Aarde verweer om heuwels en valleie te vorm.
- 7. Mynwerkers werk in 'n _.
- 8. Die Aarde het _ vastelande.