Plante bl.5-15 en Diere bl. 1-3
Across
- 3. Een rede hoekom plante sukkel om te groei is omdat die grond min - bevat.
- 6. Na fotosintese vorm daar suurstof en -
- 8. 'n Dier sonder n ruggraat.
- 9. Die groen pigment in 'n plant.
- 12. Spesiale kenmerk wat help dat 'n plant en dier oorleef.
- 17. Die blaar word gekook in - en dit verwyder al die chlorofil.
- 18. 'n Lagie op stingels en blare wat waterverlies keer.
- 19. Plante wat vir kos gekweek word.
Down
- 1. Die stof word gebruik om te toets vir stysel.
- 2. 'n Wilde plant wat as kos gebruik kan word.
- 4. Nie aktief groei nie totdat daar genoeg water is.
- 5. Klein bene in jou rug.
- 7. 'n Voorbeeld van 'n medisinale plant
- 10. As daar stysel teenwoordig is in 'n kos sal dit - verkleur.
- 11. Hierdie is 'n klas van vertebrate.Warmbloedig Hierdie dier kan sy eie liggaamstemperatuur beheer.
- 13. Suikeragtige vloeistof word gekook en vorm kristalle.
- 14. Die verskillende tipes plante en diere
- 15. 'n Boom in Namibie met klein blare.
- 16. Glukose word gestoor in die vorm van - in blare, wortels, stingels.