Prosa Terminologie Blokraaisel Gr. 4-6
Across
- 2. "Berrie wens hy was ook daar, sy hart is skoon seer."
- 5. Tipe konflik wat 'n karakter binne hom-/haarself ervaar
- 6. Die stemming van die verhaal (bv. hartseer of vrolik)
- 9. Verskillende gebeure in 'n verhaal speel af in 'n spesifieke volgorde
- 10. Tipe konflik wat ander karakters kan sien
- 12. "Ek wens ek was ook daar, my hart is skoon seer."
Down
- 1. Die persone wat 'n ondersteunende rol in die verhaal speel
- 3. Die persoon wat die verhaal vertel
- 4. Die persoon wat die belangrikste rol in die verhaal speel
- 7. Die persone wat in die verhaal voorkom
- 8. Die tyd en plek waar die verhaal afspeel
- 11. Bestaan uit versreƫls en strofes
- 13. Bestaan uit sinne en paragrawe