Poëtiese aspekte - Hersiening
Across
- 2. 'n Lyntjie in 'n gedig.
- 4. Menslike eienskap word aan ‘n voorwerp gegee.
- 6. Die persoon wat in die gedig aan die woord is.
- 8. ‘n Geluid wat met woorde voorgestel word.
- 12. Vrye vers se rymskema.
- 13. Dui gewoonlik tydsverloop aan.
- 15. Een versreël loop oor na ‘n ander versreël sonder enige leestekens.
- 16. ‘n Spottende wyse om die teenoorgestelde te sê as wat bedoel word.
- 17. Enkele klanke in 'n versreël rym met mekaar.
- 19. Vergelyking, metafoor en personifikasie.
Down
- 1. Digter wil ekstra inligting deurgee.
- 3. Die weglating van ‘n woord of klank om by die ritme van die gedig te pas.
- 5. Konsonante word herhaal.
- 7. Wanneer twee sake teenoor mekaar gestel word.
- 9. Die gevoel wat verkry word as die gedig gelees word.
- 10. Sekere woorde / frases word herhaal om ‘n bepaalde idee te beklemtoon.
- 11. ‘n Verduideliking volg na die leesteken.
- 14. ‘n Paragraaf in ‘n gedig.
- 18. Gebroke rym se rymskema.