R07BR12
Across
- 1. Rut is toe aan sy voete ontdek
- 4. Rut se nuwe man
- 7. Naam van Rut se skoonpa
- 9. Naam van Rut se skoonmoeder
- 10. Beoefen om Rut as vrou te verkry
- 12. Stad waar Rut gaan woon het
- 14. Nasie waaruit Rut kom
- 15. Rut se agter-kleinseun
- 17. Stam waaruit Rut se skoonouers kom
- 18. Waar Rut aan haar heer se voete gaan lĂȘ het
Down
- 2. Naam wat Rut se skoonmoeder die Here noem
- 3. Natuurramp in Rut se tyd
- 5. Rut se skoonsuster
- 6. Familielid
- 8. Rut het eers dit geword
- 11. Rut se seuntjie
- 13. Naam wat Rut se skoonmoeder verkies het
- 16. Gegee as bekragtiging van 'n ruiling