Racheltjie de Beer
Across
- 3. Waarmee het sy haar boetie toegedraai?
- 6. Van waar het hulle getrek?
- 8. Hoe oud was haar boetie?
- 9. waar volksverhale vertel word.
Down
- 1. Hulle kon nie meer sien waar hulle loop nie, want dit was ...
- 2. Haar boetie het hierin geklim om warm te bly.
- 4. Die kalfie waarna hulle gaan soek het.
- 5. Dit was baie koud, want daar was 'n ...
- 7. Een woord vir 'weet nie waar hulle is nie'
- 9. Hoe is Racheltjie dood?