Radiokommunikasie

12345678
Across
  1. 2. Die "If-then-else" stelling kan gevind word onder watter oortjie?
  2. 3. Hierdie kode gebruik kort en lang bieps om woorde uit te spel.
  3. 4. Guglielmo ...het die eerste radio ontwerp
  4. 5. 'n Motor-antenna is 'n voorbeeld van 'n ...
  5. 6. Die "button A pressed" blok kan gevind word onder watter oortjie?
  6. 7. 'n Radio stuur 'n elektroniese ... uit
Down
  1. 1. Golwe wat nie fisiese kabels benodig nie.
  2. 8. 'n tipe stelling wat besluit wat om te doen in 'n spesifieke situasie.