Random

12345678910111213141516
Across
  1. 2. en As..moet hy gereedmaak(Ezekiel 46:5-8)
  2. 6. Een van die Bybel boeke (Spreuke van...)
  3. 9. n krui wat gebruik was by Jesus se kruisiging.Dit was ook in die ou testament gebruik as n serimoniese skoonmaak middel (Levitikus 14:1-4,John 19:29)
  4. 10. Die deure van die .... (Jop 3:9-11)
  5. 12. Dit sal n .... met hulle wees( ezekiel 37:22-27) (twee woorde)
  6. 14. Voƫls wat deur God gestuur is om Elijah te voer (1konings 17:2-6)
  7. 15. Die naam van die disiepel wat Judas vervang het (Acts 1:26)
  8. 16. Dit was Obed se ma (Ruth 4:13-17)
Down
  1. 1. God van (Isaiah 37:14-17)
  2. 3. Maar die natuurlike mens neem nie die dinge van die gees aan nie want is vir hom...(1Corinthians 2:14)
  3. 4. Toe het ek ge..... soos my beveel was.(ezekiel 37:6-7)
  4. 5. Deel van die 10 plae
  5. 7. God spreek op ... Maniere( Jop 33)
  6. 8. Woorde wat Juses gepreek het terwyl hy in die...(John 8:20)
  7. 11. Berg waarteen die noag se ark gerus het. Dit was ook die grootste berg in die Bybel (Genesis 8:1-4)
  8. 13. die hout van (Ezekiel 37:15-17)