Riviere en Fisiese Kenmerke Blokraai

1234567891011
Across
  1. 4. 'n klein riviertjie
  2. 5. 'n lae gebied tussen heuwels of berge
  3. 6. 'n steil helling tussen 'n plato en 'n laer gebied
  4. 7. die begin van 'n rivier of spruit
  5. 8. laagliggende land wat naby die see is
  6. 9. waar die see en die land bymekaarkom
  7. 11. die gebied waaruit 'n rivier en sy sytakke water kry
Down
  1. 1. al die riviere en spruite in 'n opvanggebied
  2. 2. 'n groep of ketting van berge
  3. 3. hoë plat binnelandse dele van 'n land
  4. 4. 'n spruit of rivier wat in 'n groter rivier vloei
  5. 10. waar 'n rivier in die see vloei