RTT GR10 MODULE 1.2

123456789101112131415161718192021222324
Across
  1. 2. Nutsfasiliteite
  2. 4. Kantoorpakket (2 woorde)
  3. 7. 'n Groep programme wat spesifieke take vir die gebruiker uitvoer
  4. 10. Programme waarmee die rekenaar beheer, ondersteun en bedryf word
  5. 12. Bedryfstelsel vir die meeste selfone
  6. 14. Word gebruik om data op 'n georganiseerde manier te stoor, te manipuleer en tot inliting te verwerk
  7. 17. Laat jou toe om take te verrig wat op berekeninge gebaseer is, en die skep van grafieke
  8. 18. Grafiese gebruikerskoppelvlak
  9. 19. Die eerste skerm wat verskyn nadat jy ingelog het
  10. 20. Word gebruik om teksgebaseerde dokumente te skrap, te redigeer en te druk
  11. 22. Stelselsagteware wat die aktiwiteite binne die rekenaar beheer
  12. 24. Voorbeeld van 'n saampersprogram
Down
  1. 1. 'n Venstertjie wat vir kommunikasie of dialoog tussen 'n rekenaar en 'n gebruiker gebruik word
  2. 3. Stelle instruksies wat 'n rekenaar vertel wat om te doen
  3. 5. Prentjies op die skerm
  4. 6. Voorbeeld van 'n aanbiedingsprogram
  5. 8. Sagteware
  6. 9. Word gebruik om besmetting deur virusse te voorkom
  7. 11. Voorbeeld van 'n kommunikasieprogram wat gebruik word vir aanlyn klets en aanlyn konferensies
  8. 13. Voorbeeld van 'n webblaaier (2 woorde)
  9. 15. 'n Kontrole waarin 'n gebruiker inligting kan tik
  10. 16. Word gebruik om 'n waarde te verander deur op 'n op of af pyltjie te klik
  11. 20. Word gebruik om toegang tot webblaaie op die internet te verkry en hulle te vertoon
  12. 21. Bedryfstelsel vir 'n iPhone
  13. 23. Verskaf verskillende opsies vir die maak van skermkopieƫ (2 woorde)