Rut 1-4
Across
- 4. Die mense van die stadspoort het geweet dat Rut só 'n vrou was.
- 5. Toe Naomi en Rut in Betlegem aankom, was dit die begin van hierdie oes.
- 6. Yahweh, onder wie se ... jy kom skuil het.
- 7. Die hoeveelheid gars wat Rut opgetel het: een ...
- 9. Rut moes nie met leë ... by haar skoonmoeder kom nie.
- 10. Waarin Rut haar brood moes doop.
- 11. Een van Naomi se skoondogters.
Down
- 1. Wat Boaz as teken gegee het dat hy sy ooreenkoms met Rut sou nakom.
- 2. Boaz was só 'n tipe persoon vir Rut.
- 3. Die laaste hiervan by Rut, was beter as die eerste.
- 5. Mag hy jou siel verkwik en jou ... versorg.
- 8. Die naam wat Naomi aanvanklik bó haar eie naam verkies het.