Safari Blokraai
Across
- 2. Wat vat jy saam op jou safari om nie te dehidreer nie?
- 3. Die karnivoor met die sterkste kake?
- 5. Benoem die dier?
- 7. 'n Safari bestemming wat se naam beteken : "Groot wit area"?
Down
- 1. 'n Semi-woestyn bioom in die Noord-Kaap en Vrystaat??
- 3. Die area wat 'n dier in bly is sy....?
- 4. Die geluid wat 'n slang maak?
- 6. Wat is die Winterdans tema?