Sagaria
Across
- 2. Wat het die man in die derde visioen in sy hand gehad?
- 3. Die man in die eerste gesig wa op ‘n bruin perd in ‘n diep _____
- 4. Waarvan was die deksel van die graanmandjie in die sewende gesig gemaak?
- 7. Die Here sê vir die volk dat hulle hul moet ____________
- 9. Waarin sal God woon?
- 10. Wie was binne die graanmandjie in die sewende gesig?
Down
- 1. Wat was aan weerskante van die kandelaar?
- 5. Wie het geregeer in die vierde regeringsjaar?
- 6. Hoe lank was die boekrol wat in die lug gesweef het?
- 8. Hoe leef die nasies waarteen God se toorn losgebreek het?