Samevoeging Blokkiesraaisel
Across
- 2. Ek ______ in Jesus.
- 3. Wanneer ons gelukkig is ________ ons, om vir die mense te wys ons is vriendelik.
- 5. Wanneer ek vinnig werk.
- 6. As dit donker is gebruik ons 'n ________ om rond te kyk.
- 7. Ons speel rugby op die _______.
- 8. Wanneer ek saggies met iemand gesels.
Down
- 1. Die dogtertjie lyk so ______ in die rokkie wat sy vandag aan het.
- 2. 'n Olifant is 'n _________ dier.
- 4. Ek drink my koeldrank uit 'n ________.
- 5. As ons klaar in die oggende sport geoefen het is ons ____.
- 7. As pappa 'n ______ vertel lag die hele gesin.