sdg
Across
- 3. Die wêreld se langste dier (10)
- 4. ’n Varkie wat met sy stert in die lug hardloop (8)
- 5. ’n Masssiewe dier met groot tande wat in water en op land bly (7)
- 7. Die vinnigste soogdier (10)
- 8. ’n Knaagdier wat ’n bietjie soos ’n kangaroe lyk (10)
- 10. ’n Knorrige lid van die Groot Vyf (6)
- 11. Afrika se grootste wildsbok (5)
Down
- 1. ’n Stekelrige, swart-en-wit knaagdier (9)
- 2. ’n Gekolde lid van die Groot Vyf (7)
- 6. Die swaarste dier wat op land lewe (7)
- 9. ’n Gestreepte dier wat aan perde verwant is (5)