Seisoene en hul dinge

12345678910111213141516
Across
  1. 2. dis yskoud en jy eet dit in die somer
  2. 4. groei in jou tuin
  3. 5. Dis 'n baie koue seisoen
  4. 6. maak jou hande warm
  5. 9. 'n gevoel teenoor jou gesin en vriende
  6. 10. 'n seisoen van blomme en nuwe lewe
  7. 12. dit hou jou nek lekker warm
  8. 13. die son skyn en dis lekker warm tydens hierdie seisoen
  9. 15. trek dit aan om warm te kry
  10. 16. jy kan 'n sneeuman daarmee bou
Down
  1. 1. 'n sport wat seuns in die winter speel
  2. 3. jy hou dit oor jou kop wanneer dit reën
  3. 7. Jesus is gebore
  4. 8. die blare val van die bome af tydens hierdie seisoen
  5. 11. 'n sport wat meisies in die winter speel
  6. 14. jy____ in die swembad