Selfstandige naamwoorde
Across
- 2. Daar dryf 'n riet in die rivier.
- 4. leon is vies dat hy verloor het.
- 6. Die baba slaap in sy wieg.
- 7. Daar is 'n lekker in Jan se kies.
Down
- 1. Die dam is diep.
- 3. Ek het tien vingers.
- 5. Jana voel vandag siek.
- 6. Die motor se wiel is pap.