Selfstandige naamwoorde

12345
Across
  1. 3. Ek kyk deur die ruit.
  2. 4. Die ui laat my oë traan.
  3. 5. Die muis hou van kaas.
Down
  1. 1. Gerrit bal sy vuis.
  2. 2. Ek druk met my duim op die papier.
  3. 3. Die kos ruik heerlik.